← Terug na alle plante
Foto van Skerpioenbos

Skerpioenbos

Barleria stimulans

Ook bekend as: Karoo Bushviolet

Familie
Acanthaceae
Blomkleur
Room
Kenmerke
Dorings

Gefotografeer: April 2025 · Herfs

Laas bygewerk: 21 Julie 2026

Doringrige bossie met bleekpers-en-wit tweelip-blomme — waarskynlik ’n Barleria. Word nie bewei nie.