Ook bekend as: Cape Horsestock, Monechma spartioides
Weiding
Blomkleur
Wit, Pers
Gefotografeer: Julie 2026 · Winter
Laas bygewerk: 21 Julie 2026
Die ovaal, donkergroen blare is yl verspreid op ’n opvallende wit stammetjie en val gou af sodra dit begin droog word. Die wit of soms ligpers blomme lyk soos leeubekkies. Word goed bewei.