← Terug na alle plante
Foto van Kambroo

Kambroo

Pachypodium succulentum

Ook bekend as: Dikvoet

Familie
Apocynaceae
Blomkleur
Wit, Pienk, Pers
Kenmerke
Dorings

Gefotografeer: Julie 2026 · Winter

Laas bygewerk: 21 Julie 2026

Die blomme kom in skakerings van wit, pienk en persrooi voor, gewoonlik met ’n donkerder streep.

Die knol is eetbaar en vorm ’n belangrike deel van die San se dieet. Die plant word nie bewei nie.